‘n Christelike meditasie
Deur Eerw. Edwin Arrison namens SACLI
‘n Fundamentele Christelike stelling is dat alle mense na God se beeld geskape is en God se lewens-asem en gees in hom of haar het (Genesis 1 en 2).
Maar wat gebeur wanneer ‘n groot groep van die mensdom (swart mense) begin skreeu: “Ons kan nie asemhaal nie!”? Die stem van hierdie mense, wat ook God se lewens-asem het, eggo hiermee die stem van God, en soek gevolglik nie erkenning of toestemming vir die kreet nie. Continue reading


